Feb 27, 2025
Die NP van Wyk Louw-sentrum se eerste ereleerstoellesing vir 2025 word ingelui deur dr. Carel Boshoff. Die tema vir die geleentheid is redelikheid en regverdigheid vir alle mense: Hoe die liberale orde dit verongeluk en die tradisie dit kan red.