
Welkom by die
LOUWHUIS & MUSEUM
Sutherland
Ons bied aan
Ontdek Sutherland
Ontdek nuuthede van ouds deur ons uniek saamgestelde wandelroete met die klem op stories en liggings wat boei en inspireer. Sutherland Discover a new gem every week with our curated selection, highlighting exceptional stories and locations that captivate and inspire. Sutherland is deurdrenk van geskiedenis en omring deur die toekoms.
NP van Wyk Louw & WEG Louw
Ontdek die groot geeste agter die literatuur wat ons lief het deur in diepte profile en eksklusiewe boeke en dokumente van die twee Suid Afrikaanse skrywers en nog vele ander. Delf in hul inspirasies, skryfprosesse en ons toekomstige projekte.
In samewerking met die ATKV en ander instansies bied ons jaarliks ontwikkelings- en verrykingskursusse aan.
Meer oor
die Louwhuis
Welkom by ons toevlugsoord vir letterkunde- en geskiedenisliefhebbers, waar elke storie sy plek vind en elke leser hul reis. Ons spits ons daarop toe om 'n uitsonderlike versameling saam te stel wat die verbeelding inspireer, opvoed en aanblaas, terwyl ons teruggee aan ons gemeenskap en hulle toerus vir die toekoms.
Sosiale media
Kontak ons
Vir voorstelle, samewerkingsgeleenthede en meer inligting, kontak ons gerus deur die vorm in te vul en ons laat spoedig van ons hoor!